Klawer Wynekelder se reekse

Leer meer oor ons wynreekse! In hierdie video vertel Franci Nortje, ons skakelbeampte, watter wyne by Klawer Wynkelder geproduseer word. Kyk gerus!#KlawerWyne #KlawerWines #Klawer #Wyn #SuidAfrika.