Verken die ryke geskiedenisse en natuurprag van bekende familieplase in Suid-Afrika, met boeiende verhale van die gesinne, boere en plaaswerkers wat die wiele aan die rol hou. Kyk #ErfenisInDieGrond vanaf 3 November, elke Maandag om 20:00 op #VIA147.
In trotse samewerking met Laeveld Agrochem