Stem vir Klawer Wynkelder en staan 'n kans om R25 000 te wen

Staan 'n kans om R25 000 te wen as jy vir Klawer as ontbytSAKE se Onderneming van die Jaar 2024 stem!

Wie wil nie R25 000 wen nie?

Al wat jy moet doen om 'n kans te staan om Klawer Wynkelder se kompetisie te wen is:

  1. Like, volg en deel ons Facebook blad
  2. Stem vir Klawer Wynkelder op ontbytSAKE se webtuiste

Om direk vir Klawer Wynkelder te stem, kliek HIER

Kyk gerus ons insetsel HIER.

Reëls vir die kompetisie

Onthou asseblief die volgende in gedagte:

  1. Jy kan net een keer stem.
  2. Klawer Wynkelder is net in een kategorie (van die drie huidig beskikbaar vir die publiek om te stem)
  3. Die kyker wat stem moet wel in al drie kategoriëe stem om die kans te staan om R25 000 te wen.