Die wynbedryf | Peter Pentz | 9 Januarie 2024

Mia Slabbert gesels met Peter Pentz van Groote Post en hy gee vir die 'n 2023-oorsig en 2024-vooruitsig van SA se wynbedryf.

Ons bespreek onder andere, die stigting van die bedryfsliggaam, SA Wine en hoe dit die bedryf beïnvloed.

Kyk saam en geniet die episode van GROOTplaas.