Rosa Kruger en die Old Vine Project op Kwêla

Rosa Kruger gesels ouwingerde, die ontstaan van die Ouwingerdprojek en meer. 'Die primere doelwit van die Ouwingerdprojek is om ou wingerde te bewaar en in die grond te hou.' - Rosa Kruger Rosa Kruger is die eerste Suid-Afrikaner en wingerdboukundige om die internationale wyntydskrif, Decanter, se Hall of Fame toekenning in te palm. Kwela se André Weideman gesels met Rosa asook Nadia Hefer en André Morgenthal op die wynplaas Reyneke op Stellenbosch wat deel maak van die OVP span op KykNET.