Nicole & Hennie Wedding Chamonix Wine Estate

Ons het nie veel woorde vir die twee ongelooflike mense nie.

Ek dink Nicole se ma het dit die beste beskryf as avontuurlustige, doelgerig en FUN.

Julle is game vir enigiets en pak die lewe met soveel gusto aan.

Dankie vir hierdie ongelooflike ervaring om die groot avontuur van getroud wees saam julle te kon deel.