Armand + Du Toitskloof Kook Kaal

GIVEAWAY: Wen een van 3 dubbel-stel kaartjies na die amptelike bekendstelling van Armand Aucamp se boek ‘Armand Kook Kaal’ in vennootskap met Du Toitskloof Wyne en LAPA Uitgewers by The Stack in Kaapstad, asook ’n getekende kopie van sy boek en ’n eksklusiewe stel van ons Du Toitskloof wyne. HOE OM TE WEN: 1.) Deel hierdie post op jou sosiale media blaaie 2.) Volg en tag Armand Aucamp en DU TOITSKLOOF WINES 3.) Gebruik #KookKaal 4.) Tag die persoon wie saam jou gaan kom - Wie weet, dalk sien ons JULLE daar! #KookKaal #DuToitskloof #Keto #Cookbook #wine #giveaway #TheStack #LapaUitgewers T&Cs: Daar sal ’n wenner onderskeidelik gekies word op Facebook, Instagram en Twitter. Die wenners sal aangekondig word op 5 November 12:00.